Sunday Services
 

Afrikaanse Diens - 8:30 vm

Kom geniet 'n wonderlike oggend saam met ons in lofprysing, aanbidding en in die openbaring van die woord!

Die aanbiddingsspan is uiters gesalf en bring die teenwoordigheid van God in ons midde.  Die woord word met vars openbaring bedien en inspireer hoorders om ook daders te word en op hulle eie lewenspad met God te groei.

Ons nooi u om 'n wonderlikke tyd met ons in gemeenskap met mekaar te geniet!

English Service - 10:30

Come and enjoy a vibrant morning service with us as we we praise, worship and study the word together!

Our worship team is very anointed and brings the presence of God in our midst. The word of God is taught with fresh insight and inspires each one to grow in their journey with God.
We invite you to join us for a wonderful time in fellowship with us.
Watch this space!